Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This course is currently closed

Hierdie kursus dek die leeruitkomste vir die Fase 5 Afrikaans FAL sillabus.

Om hierdie leerpad te volg, sal jou help om belangrike idees stap vir stap verstaan. Indien jy al die aktiwiteite noukeurig voltooi, sal jy sterk kennis opbou en selfversekerd voel wanneer jy vrae beantwoord. Probeer jou bes met elke aktiwiteit en neem jou tyd. Jy mag dalk verbaas wees oor hoeveel jy kan onthou en verstaan!

 

ONDERWERPE

  1. Ek hou van….
  2. Goeie maniere
  3. Rooi!
  4. Ek het dit nodig!
  5. Hallo!
  6. Poësie

VEREISTE HANDBOEK

Die kurses maak gebruik van die Woema Graad 5 Teksboeke en Werkbooek (ISBN 9780994716859).

Course Content

Pasaangeër
Pasaangeër
MODULE 1: Ek hou van...
1.10 Hersiening 3 Tasks
MODULE 2: Goeie maniere!
MODULE 3: Rooi!
3.6 Hooftelwoorde en Rangtelwoorde 4 Tasks
1 of 2
Scroll to Top