
Hierdie kursus dek die leeruitkomste vir die Stage 3 Afrikaans FAL sillabus.
Om hierdie leerpad te volg, sal jou help om belangrike idees stap vir stap verstaan. Indien jy al die aktiwiteite noukeurig voltooi, sal jy sterk kennis opbou en selfversekerd voel wanneer jy vrae beantwoord. Probeer jou bes met elke aktiwiteit en neem jou tyd. Jy mag dalk verbaas wees oor hoeveel jy kan onthou en verstaan!
ONDERWERPE
-
Die alfabet
-
Klankleer I
-
Alfabetiese volgorde
-
Leestekens
-
Klankleer II
-
Werkwoorde I
-
Klankleer III
-
Selfstandige naamwoorde
-
Die lidwoord
-
Klankleer IV
-
Woordverdeling
-
Meervoud
-
Verlede tyd I
-
Woordorde
-
Voornaamwoorde
-
Toekomende tyd
-
Negatief (ontkenning)
-
Kleure
-
Werkwoorde II
-
Verlede tyd II
-
Byvoeglike naamwoorde
-
Antonieme
-
Trappe van vergelyking
-
Getal
-
Verkleining
-
Geslag
-
Geluide
-
Versamelnaamwoorde
-
Voorsetsels
-
Teenwoordige tyd
-
Vraagsinne
VEREISTE HANDBOEK
Die kurses maak gebruik van die Stap vir Stap Afrikaans Werkboek 3 (Additional Language) (ISBN 9781920701185) en Klanke Werkboek 3 (ISBN 9781920008277).


